5/5 ciska van Wyk L. 3 years ago on Google
(Translated
by
Google)
As
a
prominent
and
well-known
member
of
the
Kimberley
community,
I
would
like
to
take
the
time
to
pay
tribute
to
the
team
of
Spec-Savers
Kimberley
here.
I
felt
welcome
and
at
ease,
just
like
that
with
the
introductory
blow.
The
personal
attention,
makes
the
difference
...
The
service
is
so
great,
that
there
were
no
long
stories.
You
have
very
good
insight
and
knowledge
about
the
product
/
service
you
provide
and
therefore,
I
can
say
today
that
I
am
very
satisfied
with
the
service
I
received
at
Spec-Savers,
Kimberley.
Keep
it
up.
I
look
forward
to
my
next
visit.
All
the
best.
(Original)
As
n
vooraanstaande
en
alombekende
lid
van
die
Kimberley
gemeenskap,
wil
ek
graag
die
tyd
neem
om
hier,
die
span
van
Spec-Savers
Kimberley,
n
pluimpie
toe
te
dig.
Ek
het
welkom
en
op
my
gemak
gevoel,
sommer
so
met
die
intrap
slag.
Die
persoonlike
aandag,
maak
die
verskil...
Die
diens
is
so
puik,
dat
daar
niks
lang
storietjies
was
nie.
Julle
het
baie
goeie
insig
en
kennis
oor
die
produk/diens
wat
julle
verskaf
en
daarom,
kan
ek
vandag
se,
dat
ek
baie
tevrede
is
met
die
diens
wat
ek
ontvang
het,
by
Spec-Savers,
Kimberley.
Hou
so
aan.
Ek
sien
uit
na
my
volgend
besoek.
Alle
voorspoed.