1/5 Bossie van R. 4 years ago on Google
(Translated
by
Google)
It's
a
screaming
disgrace
to
advertise
this
accommodation
and
it's
under
the
banner
of
a
four
star
status.
On
arrival
the
bathroom
floor
was
under
water
and
after
we
reported
the
matter
the
water
dried
up
and
a
ragged
and
torn
rug
was
put
in
front
of
the
shower.
Needless
to
say,
the
floor
was
wet
again
the
next
morning
due
to
the
leaking
toilet.
We
informed
reception
once
again
about
the
state
of
affairs.
The
towels
are
past
old
and
washed
out.
The
curtains
are
dirty
and
neglected,
tiles
cracked
and
broken.
Sliding
door
with
the
4
star
status
is
dirty.
The
decor
....
a
piece
of
organza
cloth
with
dried
seeds,
green
and
brown
bedside
lamps.
Cups,
teaspoons
and
glasses
are
not
even
the
same.
Glasses
are
dirty,
do
not
notice
watermarks
DIRTY
and
1
cookie
in
a
used
ziplock
bag.
Upon
our
arrival
on
day
2,
toilet
was
not
yet
repaired,
cups
and
glasses
still
in
the
same
condition
but
the
bed
was
made
up.
I
finally
got
the
cleaners
who
came
to
clean
the
place
under
my
supervision.
They
brought
new
white
towels,
went
to
buy
new
bath
mats
...
and
offered
to
provide
the
3
nights'
accommodation
for
free.
They
made
an
honorable
effort
to
help
...
thank
you
Pieter,
Mavis
and
Monica.
Will
I
stay
here
again,
NO!
(Original)
Dit
is
'n
skreiende
skande
om
hierdie
verblyf
te
adverteer
en
dit
onder
die
vaandel
van
'n
vier
ster
status.
Met
aankoms
was
die
badkamer
vloer
onder
water
en
nadat
ons
die
aangeleentheid
gerapporteer
het
is
die
water
opgedroog
en
'n
uitgerafelde
en
geskeurde
mat
voor
die
stort
gesit.
Nodeloos
om
te
sΓͺ
die
vloer
was
die
volgende
oggend
weer
nat
weens
die
lekkende
toilet.
Ons
het
ontvangs
weereens
ingelig
oor
die
stand
van
sake.
Die
handdoeke
is
verby
oud
en
uitgewas.
Die
gordyne
is
vuil
en
verwaarloos,
teΓ«ls
gekraak
en
stukkend.
Skuifdeur
met
die
4
ster
status
is
vuil.
Die
dekor....
'n
stuk
organza
lap
met
gedroogde
sade,
groen
en
bruin
bed
lampies.
Bekers,
teelepels
en
glase
nie
eens
dieselfde
nie.
Glase
is
vuil,
let
wel
nie
watermerke
nie
VUIL
en
1
koekie
in
'n
gebruikte
ziplock
sakkie.
Met
ons
aankoms
op
dag
2,
was
toilet
nog
nie
reg
gemaak
nie,
bekers
en
glase
nog
dieselde
toestand
maar
die
bed
was
opgemaak.
Ek
het
eindelik
die
skoonmakers
gekry
wat
die
plek
kom
skoonmaak
het
onder
my
toesig.
Hul
het
nuwe
wit
handdoeke
gebring
,
nuwe
badmaatjies
gaan
koop...
en
aangebied
het
om
die
3
nagte
se
verblyf
gratis
te
verskaf.
Hul
het
'n
eerbare
poging
aangewend
om
te
help...
dankie
Pieter,
Mavis
en
Monica.
Sal
ek
weer
hier
bly,
NEE!